Google

February 18, 2008

Compliments on Hellopeter.com

We always strive to give the best possible service to our customers. It feels nice to get a compliment.

Please contact us with compliments or complaints. If we don't know about a shortcoming, we can't fix it.

Here is a nice compliment we received on hellopeter.com

SUPPLIER
Die Grassnyerkliniek
INDUSTRY
Home Improvements
LOCATION
PretoriaSouth Africa
DATE OF INCIDENT
Sat 8 Dec 07
CONTACT NO.
0123231833
PERSON RESPONSIBLE
Magda
SPECIFIC AREA
Pretorius straat
USERNAME
pmouton
TIMEDATE SUBMITTED
14:05:00Sat 8 Dec 07

THE INCIDENT
Dis nou die tweede keer dat ek sulke goeie diens van die mense by Die Grassnyerkliniek in Pretorius straat Pretoria ontvang.My elektriese grassnyer se motor het probleme gegee en ek het vanoggend die motor ingeneem na hulle besigheid. Sonder om te skroom het Magda die werktuikundige geroep. Hy dit getoets en bevind dat daar twee drae is wat 'n kortsluiting veroorsaak. Hy het dit dadelik herstel. Die grassnyer was nie by hulle gekoop nie en was nie meer onder waarborg nie. Hulle het dit nietemin kosteloos gedoen.Tien uit tien vir sulke diens. Julle het my vir altyd gewen as 'n klient.Hou so aan!!!

No comments: